MEER OOR D6 SKOOL KOMMUNIKATOR
Die D6 Skool Kommunikator is ‘n geintegreerde kommunikasie stelsel wat ons as Laerskool Meiringspark toe laat om op alle platforms met ons ouers te kommunikeer. Maak nie saak waar jy as ‘n ouer is nie, jy sal altyd die boodskap kry.
Gaan na die skakel hieronder en kies Laerskool Meiringspark van die opsies. Jy sal binne sekondes op dreef wees met al die nuus en informasie rakende Laerskool Meiringspark. Let asb wel daar is meer as een opsie en platform waar jy die Kommunikator op kan installeer.
http://www.school-communicator.com/download.php
Sien ook hieronder al die hooftrekke soos beskikbaar op ons Kommunikator